Rooiboshuis

ROOIBOSHUIS

Rooiboshuis bied akkommodasie vir 4 volwasse persone en 2 kinders.

Dis 'n luukse 2 slaapkamer huis met badkamer, kombuis en stoep met braaier het 'n pragtige uitsig oor die dam. Die huis is tenvolle gemeubileerd met beddegoed, breekware en eetgerei.  'n Gas stoof en elektriese ys-en vrieskas.