Lapa

Lapa
Agt kamers voorsien akkommodasie vir 17 persone.
   -  3 Dubbelbed eenhede
   -  5 Enkelbed eenhede, met 2 enkelbeddens per eenheid.
Elke kamer is toegerus met waaiers en kaste, linne word voorsien.
Gaste moet eie handdoeke en persoonlike toiletware voorsien.


Ablusie Geriewe
Aparte ablusie geriewe vir mans en dames.


Kombuis
'n Ten volle toegeruste kombuis met yskas en vrieskas is beskikbaar.  'n Groot kuier-area met binne en buite braaigeriewe en 'n uitsig op die dam aangrens die kombuis.