
Tariewe - 2010
Oornag:
Jagseisoen Buite Jagseisoen
(Slegs Boogjag) (Visvang & Ontspan)
Lapa, per nag Jagters: R 300.00 Volwassenes: R 150.00
Nie-Jagters: R 150.00
Kinders: R 70.00 Kinders: R 70.00
Minimum 2 jagters vir 2 nagte 6 volwassenes
Rooiboshuis Jagters: R 350.00 Volwassenes: R 200.00
per nag Nie-Jagters: R 200.00
Kinders: R 100.00 Kinders: R 100.00
Houthut, per nag Jagters: R 200.00 Volwassenes: R 60.00
Nie-Jagters: R 60.00
Kinders: R 30.00 Kinders: R 30.00
Tariewe vir kinders verwys na kinders tussen 4 - 14 jaar, nie-jagters.
Dagbesoekers:
R 25.00 per persoon
Korporatiewe Groepe (geen jagters):
R 2 000.00 per groep per nag.
Deposito:
'n 50% deposito op akkommodasie tariewe moet betaal word binne 5 dae na die bespreking om die bespreking te bevestig.
Die deposito sal afgetrek word van die finale rekening.
Depositos word verbeur indien besprekings gekanselleer word.
Rekeninge moet ten volle vereffen word met vertrek.
Betalingsmetodes:
Tjeks word nie aanvaar nie.
Slegs kontant of Internetbetalings word aanvaar, Internetbetalings kan op die perseel gedoen word.
| Rekeningnaam | : | Bloempoort Jag & Hengel |
| Bank | : | ABSA |
| Bank, Takkode | : | Groblersdal, 33 41 47 |
| Tjekrekeningnommer | : | 407 0654 588 |


