BLOEMPOORT JAG

Slegs boogjag.  'n Verskeidenheid tipes skuilings word gebruik soos versinkte-, grond-, boom- en grotskuilings.  Die skuilings is strategies geplaas naby die water, voer -en soutlekke.  'n Koelkamer met slaggeriewe en hulp is beskikbaar asook 'n jagvoertiug. 


Die volgende spesies kan gejag word - 2010:

Spesie Vroulik Manlik Trofee Grootte
Blou Wildebees R 2 400.00 R 3 000.00 R   3 500.00 28" +
Blesbok R 1 000.00 R 1 000.00 R   1 200.00 16" +
Bosvark* R 1 000.00 R 1 000.00    
Duiker R 1 000.00 R 1 500.00    
Koedoe R 2 500.00 R 4 500.00 R   7 000.00 50" +
Njala   R 8 000.00 R 10 000.00 26" +
Rooibok R    800.00 R 1 200.00 R   1 500.00 23" +
Rooi Ribbok R 1 000.00 R 1 500.00 R   1 750.00   7" +
Steenbok R 3 000.00 R 3 000.00    
Vlakvark R    600.00 R    600.00    
Volstruis R 1 000.00 R 1 000.00    
Waterbok   R 8 000.00    
Zebra R 5 500.00 R 5 500.00    

*Bosvark - reël tydens bespreking indien bosvark gejag wil word.
  Volprys moet betaal word vir gekweste diere.

Die Bloempoorter (MacNab), vanaf slegs R 2 400.00:
Ons daag jou uit om aan hierdie ervaring deel te neem.  Al 3 spesies moet vanaf sonop tot sononder gejag word.  'n Sertifikaat word uitgereik aan suksesvolle kandidate.  Sterkte!
   1.  Boogjag:  Blou Wildebees
   2.  Boogjag:  Bospatrys
   3.  Boogjag / Hengel:  Swartbaars

Wildbesigting:
Wildbesigtigingsuitstappies word ook gereël, buite die jagseisoen.