
Houthutte
Houthutte, baie primitief ingerig, bied akkommodasie vir 8 persone.
Bestaan uit 2 kamers met 2 stapelbeddens in elke kamer. Kombuis area is tussen twee kamers.
Linne word nie voorsien nie.
Ablusie Geriewe
Aparte ablusie geriewe vir mans en dames.
Kombuis
Geen breekware word voorsien nie. 'n Gas-yskas, twee plaat gasstoof en buite braaivleis-fasiliteite is beskikbaar.


