BLOEMPOORT AKKOMMODASIE

 

Lapa

Bied akkommodasie vir 17 persone met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Rooiboshuis

Bied akkommodasie vir 4 volwasse persone en 2 kinders met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Houthutte

Bied akkommodasie vir 8 persone.  Dis primitief ingerig met 'n pragtige uitsig oor die dam

 

Hout is te koop teen R 10.00 per sak.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.