WELKOM BY BLOEMPOORT JAG & HENGEL

BLOEMPOORT JAG & HENGEL 2016

 

Boogjag kan gedurende die jagseisoen beoefen word, en hengel heeljaar.  Die dam wemel met
Barber, Karp, Kurper en Swartbaars.  Dis ook 'n voëlkykers-paradys. 'n Groot verskeidenheid spesies eiesoortig aan omgewing kan besigtig word.

 

 

Lees meer...